Joseph Mazzello (gebore 21 September 1983) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jurassic Park (1993), The Cure (1995), The Social Network (2010), en G.I. Joe: Retaliation (2013). Hy vertolk die rol van John Deacon in die 2018 rolprent Bohemian Rhapsody.
Filmografie Rolprente 1993: Jurassic Park 1994: The River Wild 1995: The Cure 1995: Three Wishes 1997: Star Kid 1998: Simon Birch 2001: Wooly Boys 2010: The Social Network 2013: G.I. Joe: Retaliation 2013: Dear Sidewalk 2016: Undrafted 2018: Bohemian Rhapsody
Televisierolprente 1992: Desperate Choices: To Save My Child 1995: A Father for Charlie 2011: Georgetown
Video's 1993: The Making of 'Jurassic Park''' 2011: Return to Jurassic Park: The Next Step in Evolution''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu