Holt McCallany (gebore 3 September 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fight Club (1999), Vantage Point (2008), The Losers (2010), en Shot Caller (2017).

Filmografie Rolprente 1994: The Search for One-eye Jimmy 1999: Fight Club 2001: Out of Line 2002: Below 2008: Vantage Point 2008: Vote and Die: Liszt for President 2010: The Losers 2017: Shot Caller Bless Me Father White Space Iron Terry Malone The Ogilvy Fortune Le dindon

Televisiereekse 2000: Freedom 2001: Animal Precinct 2007: The Academy 2011: Lights Out 2013: Golden Boy 2017: Mindhunter

Televisierolprente 2000: Kiss Tomorrow Goodbye 2009: Bound by a Secret 2010: Night and Day 2015: Warrior

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu