Brooke McCarter is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thrashin (1986), The Lost Boys (1987), en The Emerging Past Director's Cut (2017).

Filmografie Rolprente 1986: Thrashin''' 1987: The Lost Boys 2009: The Uh-oh Show 2017: The Emerging Past Director's Cut Video's 1989: Me, Myself and I 2011: Emerging Past''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu