Francis X. McCarthy (gebore 15 Februarie 1942) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Man with Two Brains (1983), Summer School (1987), BASEketball (1998), en Interstellar (2014).
Filmografie Rolprente 1983: The Man with Two Brains 1983: Reaching Out 1987: Summer School 1998: BASEketball 2003: Red Rover 2004: Beacon Hill 2012: Imaginaerum 2014: Interstellar The Applicant Christmas Angel
Televisiereekse 1985: MacGruder and Loud
Televisierolprente 1986: A Case of Deadly Force 1990: Night Visions 2003: Nightwaves 2006: Black Widower 2009: Out of Control
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu