Deric McCabe (gebore 28 Augustus 2008) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stephanie (2017), Hold On (2017), en A Wrinkle in Time (2018).
Filmografie Rolprente 2017: Stephanie 2017: Hold On 2018: A Wrinkle in Time
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2008 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu