Jordan Masterson (gebore 9 April 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The 40-Year-Old Virgin (2005) en in die televisiereekse Greek (2007) en Last Man Standing (2011).
Filmografie Rolprente 2005: The 40-Year-Old Virgin
Televisiereekse 2007: Greek 2011: Last Man Standing
Televisierolprente 2005: Are You Game? 2012: Inland Empire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu