Andrew Matarazzo (gebore 4 Maart 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Criminal Minds (2005), Teen Wolf (2011), Jane the Virgin (2014), en Speechless (2016).

Filmografie Rolprente 2013: West Hollywood Motel

Televisiereekse 2005: Criminal Minds 2011: Teen Wolf 2014: Jane the Virgin 2016: Speechless

Video's 2013: Davina Leone: Up All Night

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu