Robert A. Masciantonio (gebore 31 Mei 1974) is 'n Amerikaanse skrywer, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cold Hearts (1999), All Along (2007), en Neighbor (2009).
Filmografie Rolprente 1999: Cold Hearts 2007: All Along 2009: Neighbor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu