Derick Martini is 'n Amerikaanse skrywer, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Smiling Fish & Goat on Fire (1999), Lymelife (2008), Louis (2010), en The Curse of Downers Grove (2015).

Filmografie Rolprente 1999: Smiling Fish & Goat on Fire 2002: Sundance 20 2008: Lymelife 2010: Louis 2011: Hick 2015: The Curse of Downers Grove Selling Time The Day Trader Untitled Martini Project Cabin Pressure A Worthy Man

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu