Steven Martini is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Major Payne (1995), Smiling Fish & Goat on Fire (1999), Lymelife (2008), en Louis (2010).

Filmografie Rolprente 1995: Major Payne 1999: Smiling Fish & Goat on Fire 2002: L.A.X. 2002: Sundance 20 2003: Is This Seat Taken 2008: Lymelife 2010: Louis 2012: KillCam: Live Selling Time The Day Trader Dolly Baby Undomesticated

Televisiereekse 1997: Prince Street

Televisierolprente 1995: The Price of Love 2017: Broken Dreams Blvd

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu