Sean Marquette (gebore 30 Junie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Van Wilder (2002), 13 Going on 30 (2004), en High School (2010).
Filmografie Rolprente 2002: Van Wilder 2004: 13 Going on 30 2004: The Remembering Movies 2010: High School 2016: Sundown
Televisiereekse 2004: Foster's Home for Imaginary Friends 2006: Four Eyes!
Televisierolprente 2003: Once Around the Park 2003: Full-Court Miracle 2008: Foster's Home for Imaginary Friends: Destination Imagination
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu