Michael Mantenuto is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Miracle (2004) en Surfer, Dude (2008).

Filmografie Rolprente 2004: Miracle 2008: Surfer, Dude

Video's 2004: From Hockey to Hollywood: Actors' Journeys

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu