Mike Manning is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent M.F.A. (2017) en in die televisiereekse Teen Wolf (2011) en Major Crimes (2012).

Filmografie Rolprente 2011: Gingerdead Man 3: Saturday Night Cleaver 2011: The Brothers Sinclair 2013: Black Hearts 2017: M.F.A. 2017: Lost in America 2018: Delirium 2018: Bonds 2018: You Can Call Me Eve 2018: Ice: The Movie 2018: Night in the Garden of Eve 2019: Maria De Luna Muddy Water Prescience Little Lamb

Televisiereekse 2009: Red Carpet Report 2010: Pura Vida 2011: Teen Wolf 2012: Major Crimes 2012: Youthful Daze 2012: The Passion Project 2018: Tommy in La La Land

Televisierolprente 2014: Cloud 9

Video's 2014: Jen Foster: She 2017: Country Thunder

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers