Marshall Manesh (gebore 16 Augustus 1950) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Girl Walks Home Alone at Night (2014) en in die televisiereekse Will & Grace (1998) en How I Met Your Mother (2005).
Filmografie Rolprente 1987: Checkpoint 1989: Guests of Hotel Astoria 2014: A Girl Walks Home Alone at Night 2014: Shirin in Love 2016: The Next Big Thing 2016: A Life Lived 2016: The Next Big Thing Father Eddie Converting for Love
Televisiereekse 1998: Will & Grace 2005: How I Met Your Mother 2007: Andy Barker, P.I. 2016: Cooper Barrett's Guide to Surviving Life
Televisierolprente 2005: New Car Smell
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu