Ross Malinger (gebore 7 Julie 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kindergarten Cop (1990), Sleepless in Seattle (1993), en Sudden Death (1995), en in die televisiereeks Nick Freno: Licensed Teacher (1996).

Filmografie Rolprente 1990: Kindergarten Cop 1993: Sleepless in Seattle 1995: Sudden Death 1997: Little Bigfoot

Televisiereekse 1993: Good Advice 1995: Maybe This Time 1996: Nick Freno: Licensed Teacher 1998: The Simple Life

Televisierolprente 1995: Peter and the Wolf 2000: Personally Yours

Video's 1998: The Animated Adventures of Tom Sawyer 2001: Recess Christmas: Miracle on Third Street

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu