Jonathan Majors is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hostiles (2017), Out of Blue (2018), White Boy Rick (2018), en Captive State (2019).

Filmografie Rolprente 2017: Hostiles 2018: Out of Blue 2018: White Boy Rick 2019: Captive State 2019: Gully 2019: Jungleland The Last Black Man in San Francisco

Televisiereekse 2019: Lovecraft Country

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu