James Madio (gebore 22 November 1975) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Basketball Diaries (1995) en Jersey Boys (2014), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).

Filmografie Rolprente 1995: The Basketball Diaries 2000: If Tomorrow Comes 2011: The Grasslands 2012: Astronaut: The Last Push 2014: Jersey Boys Pep Fragmented Commitments Modi

Televisiereekse 1997: USA High 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2003: Queens Supreme 2012: The Hi-Life 2013: American Girl Trapped on a Telenovela

Televisierolprente 2017: D.P.W.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu