Rick Macy is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Brigham City (2001), Little Secrets (2001), en The Last Man(s) on Earth (2012).

Filmografie Rolprente 2000: Message in a Cell Phone 2000: The Testaments: Of One Fold and One Shepherd 2001: Brigham City 2001: Little Secrets 2005: Joseph Smith: Prophet of the Restoration 2012: The Last Man(s) on Earth 2012: Lloyd Alexander

Video's 1999: The Works and Designs of God 2003: Joy to the World 2006: Money or Mission 2007: Glass Canvas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu