Dave Madden is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Charlotte's Web (1973) en in die televisiereekse The Partridge Family (1970), Alice (1976), en Married with Children (1986).
Filmografie Rolprente 1973: Charlotte's Web
Televisiereekse 1965: Camp Runamuck 1970: The Partridge Family 1976: Alice 1986: Married with Children
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu