Daniel Letterle is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Camp (2003), Debating Robert Lee (2004), en The Mostly Unfabulous Social Life of Ethan Green (2005).

Filmografie Rolprente 2003: Camp 2004: Debating Robert Lee 2005: The Mostly Unfabulous Social Life of Ethan Green

Televisierolprente 2004: Monster Island

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu