Ken Leung (gebore 21 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rush Hour (1998) en Keeping the Faith (2000).

Filmografie Rolprente 1998: Rush Hour 2000: Keeping the Faith 2004: Saw 2007: Shanghai Kiss 2007: Year of the Fish 2026: Project Hail Mary

Televisiereekse 2013: Zero Hour 2014: The Night Shift

Televisierolprente 2004: Sucker Free City 2011: Big Mike 2012: Susan 313

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu