Josh Levi is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent School Spirits (2017) en in die televisiereekse Friday Night Lights (2006), The Thundermans (2013), en Royal Crush (2014).
Filmografie Rolprente 2017: School Spirits
Televisiereekse 2006: Friday Night Lights 2011: Alexis Joy VIP Access 2012: Teens Wanna Know 2013: The Thundermans 2014: Royal Crush
Televisierolprente 2016: NU Skool Records
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1998