Patrick Levis (gebore 23 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse So Weird (1999), Maybe It's Me (2001), en The Fresh Beat Band (2009).
Filmografie Televisiereekse 1999: So Weird 2001: Maybe It's Me 2009: The Fresh Beat Band
Televisierolprente 2000: Miracle in Lane 2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu