Johnny Lewis (Los Angeles, 29 Oktober 1983 – 26 September 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raise Your Voice (2004), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en The Runaways (2010), en in die televisiereeks Sons of Anarchy (2008).

Dood Ná ’n ongeluk in 2011 het hy ’n breinbesering opgedoen wat tot sy arrestasies en uiteindelik sy dood sou lei, ’n voorval waar hy sy eienares vermoor het, voordat hy van die dak van die huis waarin hulle gewoon het afgeval het.

Filmografie Rolprente 2004: Raise Your Voice 2007: Aliens vs. Predator: Requiem 2007: Palo Alto, CA 2010: The Runaways 2011: Lovely Molly 2012: 186 Dollars to Freedom

Televisiereekse 2001: MTV's Now What? 2004: Quintuplets 2008: Sons of Anarchy

Televisierolprente 2003: The Sausage Factory

Video's 2008: AVP-R: Preparing for War - Development and Production 2009: Sons of Anarchy Season 1: Casting 'Sons of Anarchy'

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse moordenaars