Phill Lewis (* 1968) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Heathers (1988), City Slickers (1991), en Kicking & Screaming (2005), en in die televisiereeks The Suite Life of Zack and Cody (2005).

Filmografie Rolprente 1988: Heathers 1991: City Slickers 2000: $pent 2003: R3 2005: Kicking & Screaming 2008: Pretty Ugly People

Televisiereekse 1991: Teech 1994: Hardball 1995: The Wayans Bros. 1996: Sparks 2001: Express Yourself 2005: The Suite Life of Zack and Cody 2008: The Suite Life on Deck 2009: Special Agent Oso

Televisierolprente 1989: Protect and Surf 1991: Brother Future 1991: Tagteam 2009: Regarding: Beauregard 2012: Like Father 2012: I'm Not Dead Yet 2012: Drunk & Disorderly 2016: A Bronx Life

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu