Jaeden Lieberher (gebore 4 Januarie 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente St. Vincent (2014), Midnight Special (2016), It (2017), en The Book of Henry (2017).

Filmografie Rolprente 2014: St. Vincent 2016: Midnight Special 2016: The Confirmation 2017: It 2017: The Book of Henry 2018: The True Adventures of Wolfboy 2018: Low Tide The Lodge

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003