David Lim (gebore 23 September 1983) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 5th Passenger (2018) en in die televisiereekse Hollywood Heights (2012), Quantico (2015), en S.W.A.T. (2017).

Filmografie Rolprente 2018: 5th Passenger

Televisiereekse 2012: Hollywood Heights 2015: Quantico 2017: S.W.A.T.

Video's 2011: Taming the Wang

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu