Michael Lindsay (gebore 9 Mei 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Akira (1988), Perfect Blue (1997), en Cowboy Bebop: The Movie (2001), en in die televisiereeks Digimon: Digital Monsters (1999).
Filmografie Rolprente 1988: Akira 1997: Perfect Blue 2001: Cowboy Bebop: The Movie
Televisiereekse 1999: Digimon: Digital Monsters
Video's 1997: Tokyo Mafia: Yakuza Blood
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu