Matt Lintz (gebore 23 Mei 2001) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kill the Messenger (2014), Pixels (2015), en Free State of Jones (2016), en in die televisiereeks The Alienist (2018).
Filmografie Rolprente 2010: The Way Home 2014: Kill the Messenger 2015: Pixels 2016: Free State of Jones
Televisiereekse 2018: The Alienist
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001