Alexander "Alex" David Linz (gebore 3 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Fine Day (1996), Home Alone 3 (1997), Tarzan (1999), en Red Dragon (2002).
Filmografie Rolprente 1996: One Fine Day 1997: Home Alone 3 1999: Tarzan 2000: Bruno 2001: Race to Space 2001: Max Keeble's Big Move 2002: Red Dragon 2007: Choose Connor
Televisierolprente 1996: The Uninvited 2001: The Jennie Project 2003: Exit 9 2003: Full-Court Miracle
Video's 2002: Alex to the Max: The Making of Max Keeble's Big Move
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu