Eric Lively is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Pie (1999) en The Breed (2006), en in die televisiereeks So Weird (1999).

Filmografie Rolprente 1999: American Pie 2006: The Breed 2008: Deep Winter

Televisiereekse 1999: So Weird 2003: A Minute with Stan Hooper 2006: Modern Men

Televisierolprente 2002: Paranormal Girl

Video's 1999: Mandy Moore: Walk Me Home 2006: The Butterfly Effect 2 2009: P!Nk: Please Don't Leave Me

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu