Jake Lloyd (gebore 5 Maart 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jingle All the Way (1996), Unhook the Stars (1996), en Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999).
Filmografie Rolprente 1996: Jingle All the Way 1996: Unhook the Stars 1999: Star Wars: Episode I - The Phantom Menace 2001: Madison
Televisierolprente 1998: Host
Video's 2001: The Beginning: Making 'Episode I''' 2001: Star Wars: Episode I - The Phantom Menace - Webisodes 2001: Star Wars: Episode I - The Phantom Menace - Behind the Scenes 2005: The Chosen One''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu