Ernie Lively (gebore 29 Januarie 1947) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Turner & Hooch (1989), Passenger 57 (1992), Stop! Or My Mom Will Shoot (1992), en The Sisterhood of the Traveling Pants (2005).

Filmografie Rolprente 1989: Turner & Hooch 1992: Passenger 57 1992: Stop! Or My Mom Will Shoot 1998: The Legend of Cryin' Ryan 1998: Sandman 2005: The Sisterhood of the Traveling Pants 2006: Simon Says 2017: Razor 2018: Phobic 2018: Looking Glass

Televisierolprente 1992: Overkill: The Aileen Wuornos Story 1994: Accidental Meeting 1996: The Last Best Place 1996: The People Next Door

Video's 2009: Simon Says Chopped Chiseled and Charred

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021