Spencer List (gebore 6 April 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Offspring (2009), Bereavement (2010), en Bringing Up Bobby (2011), en in die televisiereeks Fringe (2008).
Filmografie Rolprente 2009: Offspring 2010: Bereavement 2011: Bringing Up Bobby 2014: Night Has Settled Sarah
Televisiereekse 2008: Fringe 2014: American Viral
Televisierolprente 2010: Christmas in Rockefeller Center
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu