Judah Lewis is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Demolition (2015) en The Babysitter (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Demolition 2017: The Babysitter 2018: Summer of 84 The Christmas Chronicles I See You

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 2000's