Jason Lewis is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Jacket (2005), Mr. Brooks (2007), Sex and the City (2008), en Sex and the City 2 (2010).

Filmografie Rolprente 2001: The Elite 2005: The Jacket 2006: My Faraway Bride 2007: Mr. Brooks 2007: Deadbox 2008: Sex and the City 2010: Sex and the City 2 2011: Textuality 2013: The Pardon 2017: Palm Swings 2017: Running Wild Isolated Victim

Televisiereekse 1995: High Sierra Search and Rescue 2017: Midnight, Texas

Televisierolprente 2009: Tribute 2015: If There Be Thorns 2015: Seeds of Yesterday

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu