Jerry Levine (gebore 12 Maart 1957) is 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Teen Wolf (1985), K-9 (1989), Born on the Fourth of July (1989), en Wag the Dog (1997).
Filmografie Rolprente 1985: Teen Wolf 1988: Casual Sex? 1989: K-9 1989: Born on the Fourth of July 1997: Wag the Dog 1997: Lancelot: Guardian of Time 2001: Moose Mating The Optimist
Televisiereekse 1990: Going Places 1995: Muscle
Video's 2014: Elementary: Season 2 - Under the Magnifying Glass
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu