David Levi (gebore 13 November 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Naked Brothers Band: The Movie (2005) en What Breaks the Ice, en in die televisiereeks The Naked Brothers Band (2007).

Filmografie Rolprente 2005: The Naked Brothers Band: The Movie What Breaks the Ice

Televisiereekse 2007: The Naked Brothers Band 2016: Shelter 2017: Rhinebrook

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu