Tracy Letts (gebore 4 Julie 1965) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente August: Osage County (2013), The Big Short (2015), The Post (2017), en Lady Bird (2017).
Filmografie Rolprente 2006: Bug 2011: Killer Joe 2013: August: Osage County 2015: The Big Short 2016: Wiener-Dog 2016: Christine 2016: Imperium 2017: The Post 2017: Lady Bird 2017: The Lovers 2019: The Woman in the Window
Televisiereekse 2015: National Endowment for the Arts: United States of Arts 2016: Divorce
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu