James Lesure (gebore 21 September 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crimson Tide (1995) en The Ring Two (2005), en in die televisiereekse For Your Love (1998) en Men at Work (2012).
Filmografie Rolprente 1995: Crimson Tide 2005: The Ring Two
Televisiereekse 1998: For Your Love 2003: Las Vegas 2005: BET Style 2011: Mr. Sunshine 2012: Men at Work 2016: Uncle Buck
Televisierolprente 2002: The Johnny Chronicles 2013: Brenda Forever
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu