Logan Wade Lerman (gebore 19 Januarie 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Percy Jackson & the Olympians: The Lightning Thief (2010), The Three Musketeers (2011), The Perks of Being a Wallflower (2012), en Fury (2014).

Filmografie Rolprente 2006: Hoot 2007: 3:10 to Yuma 2007: The Number 23 2007: Meet Bill 2009: My One and Only 2010: Percy Jackson & the Olympians: The Lightning Thief 2011: The Three Musketeers 2012: The Perks of Being a Wallflower 2013: Percy Jackson: Sea of Monsters 2014: Fury 2016: Indignation 2018: Sgt. Stubby: An American Hero 2018: End of Sentence 2018: Newsflash The Tracking of a Russian Spy Shirley

Televisiereekse 2004: Jack & Bobby

Televisierolprente 2003: The Flannerys

Video's 2008: Destination: Yuma 2010: Inside the Game: Controlling Gamer 2010: Percy Jackson & The Olympians: The Lightning Thief: Deleted Scenes 2015: Fury: Blood Brothers 2015: Fury: Director's Combat Journal

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu