Sam Lerner (gebore 27 September 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Envy (2004) en Project Almanac (2015), en in die televisiereeks The Goldbergs (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Envy 2006: Monster House 2015: Project Almanac 2016: Mono 2018: Liked
Televisiereekse 2008: The Secret Saturdays 2013: The Goldbergs 2017: Ride Overshare
Televisierolprente 2012: Like Father
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu