Chauncey Leopardi (gebore 14 Junie 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Father of the Bride (1991), The Sandlot (1993), Huck and the King of Hearts (1994), en Casper (1995).

Filmografie Rolprente 1991: Father of the Bride 1993: The Sandlot 1994: Huck and the King of Hearts 1995: Casper 1996: Sticks & Stones 2001: Boys Klub

Televisierolprente 1996: Shadow Zone: The Undead Express 2012: Make the Right Choice

Video's 1996: The Paper Brigade

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu