Robert Sean Leonard (gebore 28 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Poets Society (1989), The Age of Innocence (1993), en Swing Kids (1993), en in die televisiereeks House (2004).
Filmografie Rolprente 1987: My Best Friend Is a Vampire 1989: Dead Poets Society 1991: Married to It 1993: The Age of Innocence 1993: Swing Kids 1995: Killer: A Journal of Murder 1998: Standoff 1998: Ground Control 2001: Tape 2004: The I Inside 2011: Nantucket 2012: House M.D.: The Doctor Directs
Televisiereekse 2004: House
Televisierolprente 1987: Bluffing It 1996: The Boys Next Door 1997: In the Gloaming 2001: A Glimpse of Hell 2003: A Painted House 2003: Reluctant Saint: Francis of Assisi 2006: House Unplugged 2012: House: Swan Song
Video's 2006: Dead Poets: A Look Back 2008: House, M.D., Season Four: New Beginnings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu