Eugene C. Lee is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Popcorn Zen (2004) en Cooleyville (2006).

Filmografie Televisiereekse 2004: Popcorn Zen 2006: Cooleyville 2008: Sutasi

Video's 2011: Street Talk

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu