Daniel Curtis Lee is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Ned's Declassified School Survival Guide (2004) en Zeke and Luther (2009).

Filmografie Rolprente 2014: The Slimbones 2018: Evening Installation Payment Received

Televisiereekse 2004: Ned's Declassified School Survival Guide 2008: The Big Talent Bee 2009: Zeke and Luther 2009: Social Butterflies 2011: NBA Fit

Televisierolprente Bollywood to Hollywood

Video's 2013: Lovers Land 2014: Last One 2014: Undercover Thot 2016: Sorority Queens 2017: I Am

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu