Max Jenkins (gebore 13 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Perception (2018) en Plus One, en in die televisiereeks The Mysteries of Laura (2014).

Filmografie Rolprente 2018: Perception Plus One

Televisiereekse 2009: Gay's Anatomy 2014: The Mysteries of Laura 2014: My Day 2016: Stupid Michelle & Dumb Robin Dead to Me

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu