Mykel Shannon Jenkins (gebore 3 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Double Jeopardy (1999) en The Gods (2017), en in die televisiereeks The Bold and the Beautiful (1987).
Filmografie Rolprente 1999: Double Jeopardy 2013: Hollywood Chaos 2014: Off the Grid 2015: Halcyon 2016: The Last Heist 2017: The Gods 2017: Two Wolves 2018: Neron 2018: Sunny Full Contact Ballad of Tennessee Rose
Televisiereekse 1987: The Bold and the Beautiful 2013: Anonymous 2015: Lost and Found 2015: Sheen Talk Live 2018: The Chosen Ones
Video's 2010: Undisputed 3: Redemption
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu