Brent Jennings is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Witness (1985), Red Heat (1988), Another 48 Hrs. (1990), en Moneyball (2011).
Filmografie Rolprente 1985: Witness 1988: Red Heat 1990: Another 48 Hrs. 1992: Nervous Ticks 2011: Moneyball
Televisiereekse 2018: Lodge 49
Televisierolprente 1994: In the Line of Duty: The Price of Vengeance 2000: Hopewell
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu