Erik Jensen (gebore 20 Julie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse 30 Rock (2006), The Walking Dead (2010), en Mr. Robot (2015).
Filmografie Rolprente 2003: Undermind 2004: Messengers 2007: Serial 2018: Almost Home
Televisiereekse 2006: 30 Rock 2006: Love Monkey 2010: The Walking Dead 2015: Mr. Robot
Televisierolprente 2005: The Exonerated
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu